Pous Johannes XXIII

Vir die gelyknamige teenpous sien Teenpous Johannes XXIII
Pous Johannes XXIII
Geboortenaam Angelo Giuseppe Roncalli
Pontifikaat begin 28 Oktober 1958
Pontifikaat eindig 3 Junie 1963
Voorganger Pius XII
Opvolger Paulus VI
Gebore 25 November 1881
Sotto il Monte, Italië
Sterf 3 Junie 1963
Rome, Italië
Ander pouse genaamd Johannes
Sint Pous Johannes XXIII
Gebore 25 November 1881, Sotto il Monte, Italië
Sterfte 3 Junie 1963, Rome, Italië
Vereer in Rooms-Katolieke Kerk
Evangeliese Lutherse Kerk in Amerika
Anglikaanse Kerk van Kanada
Episkopaalse Kerk van die Verenigde State van Amerika
Saligverklaring 3 September 2000, Sint Pietersplein, Vatikaanstad deur Pous Johannes Paulus II
Heiligverklaring 27 April 2014, Sint Pietersplein, Vatikaanstad deur Pous Franciskus
Feesdag 11 Oktober (Rooms-Katolieke Kerk)
3 Junie (Evangeliese Lutherse Kerk in Amerika)
4 Junie (Anglikaanse Kerk van Kanada en Episkopale Kerk)
Attribute Pouslike klere, pouslike tiara, Camauro
Beskermheilige Pouslike afgevaardigdes,[1] Patriargie van Venesië, Tweede Vatikaanse Konsilie, Christelike eenheid,[2][3] Bisdom van Bergamo,[4] Sotto il Monte, Valsamoggia[5]

Pous Johannes XXIII was die 261ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1958 tot 1963. Hy was aan die bewind vir 4 jaar 7 maande en 6 dae. Pous Johannes is salig verklaar deur Pous Johannes Paulus II en heilig verklaar deur Pous Franciskus. Sy feesdag is op 11 Oktober die dag waarop die Tweede Vatikaanse Konsilie wat deur hom georganiseer is, geopen is.

  1. (en) "Patrons of Papal Delegates", Saints, SQPN, http://saints.sqpn.com/patrons-of-papal-delegates/ 
  2. "St. John XXIII, patron saint of Christian unity?" (in Engels). Vatican Insider. 24 Maart 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 September 2015. Besoek op 18 Maart 2015.
  3. "Saint October 11: Saint John XXIII: Pope: Patron of Christian Unity" (in Engels). Catholic News World. 11 Oktober 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 Julie 2017. Besoek op 18 Maart 2015.
  4. "On October 12, in memory of St. John XXIII dedication of the church hospital" (in Italiaans). Diocese of Bergamo. 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 September 2018. Besoek op 26 Mei 2015.
  5. "Saint John XXIII for the first time becomes the patron" (in Italiaans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Maart 2020. Besoek op 4 Januarie 2016.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy